Gouda | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Gouda | |
Ligging van Gouda-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°01′00″N 4°42′00″O / 52.01667°N 4.70000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Pieter Verhoeve (SGP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,10 km2 (6,99 vk. myl) |
• Land | 16,90 km2 (6,53 vk. myl) |
• Water | 1,2 km2 (0,5 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 71 195 |
• Digtheid | 4 213/km2 (10 910/vk. myl) |
Poskode | 2800-2809 |
Skakelkodes | 0182 |
Webwerf | www.gouda.nl |
Gouda is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Utrecht. Die stad het 'n bevolking van 71 000 (2012). Die stad het 'n ou binnestad en is bekend vir sy Goudakaas. Hier het ook die lekkerny Stroopwafel ontstaan.[1][2]